Reinheid betekenis:
Reinheid met betrekking tot die mens…
Verskil tussen OT en NT
OT – (Lev 11-15)
NT – (Mat 15:10-19 – 1983) – noem 6 dinge
Mark 7:21-23 – 1983) – noem 12 dinge
19 Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein maak nie, omdat dit nie in sy hart ingaan nie, maar in die maag. 20 En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein. 21 Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes: egbreuk (onsedelikheid / sexual immorality), hoerery, moord, 22 diewery, hebsug (acts of greed), boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid (poor judgement).23 Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein. (gedagtes wat lei tot aksies – die gedagtes maak onrein)
Reeds genoem: In OT is jy die heiligdom (God se teenwoordigheid) verbied.
Mat 5:8 (1983) – Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.
Wat beteken hierdie vers?
Dit beteken: Eendag as die wat rein van hart is sterf, sal hulle vir God sien. MAAR: Ook BAIE meer.
Dit het ook te doen met die sien van God HIER / NOU.
Efe 1:18 (1983)- Ek bid dat julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop Sy roeping inhou…
Eph 1:18 (NIV) – I pray that the eyes of your heart may be enlightened…
Mat 5:8 sê vir ons dat die reinheid van ons hart, die visie van ons gestesoë beinvloed.
Hoe reiner die hart – Hoe beter kan my geestesoë vir God sien.
EN n onrein hart dus geestelike blindheid kan veroorsaak. EK KAN GOD NIE SIEN NIE.
Mat 15:19 – uit die hart kom slegte gedagtes:- moord, owerspel, onkuisheid, diefstal, val getuienis, kwaadpratery.
Mar 7:21 – uit die hart kom slegte gedagtes:- onkuisheid, diefstal, moord, owerspel, hebsug, kwaadwilligheid, bedrog, losbandigheid, afguns, kwaadpratery, hoogmoed, ligsinnigheid.
Hoe word hierdie goed minder en my hart reiner?
Mens kan kan maklik na n boodskap met hierdie titel luister en voel ek moet harder probeer. Maar is harder probeer wat nodig is om n rein hart te kry?
Skrifgeleerdes en Fariseërs
Ons aksies volg die rigting wat ons hart bepaal. (herhaal)
Eerstens: Joh3:3 – wedergeboorte – anders kan jy die koninkryk vaan God nie sien nie.
Tweedens: Ek gaan in dieper vlakke van reinheid wandel wanneer ek gaan toelaat (GAAN TOELAAT) dat my hart deur waarheid deurboor word. (HERHAAL)
Heb 4:12 – Die woord van God is lewend en kragtig. Dit is skerper as enige swaard met twee snykante en dring deur selfs tot skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg. (LUISTER) Dit beoordeel die bedoelings en gedagtes van die hart.
Ek sien hom beter en beter. En ALLES van Hom is so mooi.
Het ek Hom al fisies gesien? NEE, maar die oë van my hart is stadig maar seker besig om Hom al hoe beter en beter te sien.
Jy se vir my: Waar is God? Ek sien Hom nie in my lewe nie. Ek hoor Hom nie. Ek is nie so seker of God goed is nie. Hy het my nie lief nie.
Jou sig is verblind. Hy is daar, maar die oë van jou hart sien Hom net nie.
Heb 4:12 praat van die 2 snydende swaard wat die bedoelings en gedagtes van die hart beoordeel.
Het jy genoeg 2 snydende swaard in jou lewe. As jy het, sal Heilige Gees met jou deel.
Wanneer Hy praat – Uit my eie lewe:
Wanneer jy JA sê, bereik Hy jou hart en iets raak reiner.
Wat sê Hy vir jou? (los die verskonings)
Hoe kom ek van hier na daar waar ek graag wil wees? JA vir JA.
Hoe kry ek n reiner hart? : JA vir JA
Hoe kan ek God beter sien? JA vir JA
Ons sal graag wil hoor wat die impak was wat Vibrant Hearts op jou lewe gehad het. Deel dit met ons hier: