'n Wandel van gehoorsaamheid na lewe.
Ese 36:26 "En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee."
Klik hier vir antwoorde op jou vrae...Vibrant Hearts is
vir mans en dames
Alhoewel dames geneig is om meer intern gefokus te wees op die kondisie van hul hart, is dit nie net dames wat innerlike genesing van die gebeure van hulle verlede nodig het nie. Mnr, dis vir jou ook.
Begeer jy n meer intieme verhouding met God?
Begeer jy n beter verhouding met jou huweliksmaat?
Begeer jy n beter verhouding met jouself?
Laat die transformasie by jou begin...

Vind uit wat ander se belewenis was oor Vibrant Hearts.
Koop die hele reeks vir slegs R500!
(Al die video sessies)
Ons stuur vir jou n skakel met al die sessies op.
Maak seker jou taalkeuse is reg as jy koop. Jy kan kies tussen Afrikaans en Engels