R150.00
Om te registreer vir Vibrant Hearts, plaas asb hierdie “produk” in jou mandjie, “check out”, verskaf jou details en betaal.
BY LCF: Elke persoon = 1 Quantity (Live aanbieding is beskikbaar vir die eerste 100 mense)
VIA ZOOM: 1 zoom venue = 1 Quantity (So as jou gesin saam deelneem vanaf dieselfde venue, kies slegs 1. As julle in verskillende venues is, is dit beter om aparte betalings en registrasies te maak, aangesien julle apart in Zoom moet toegelaat word die aand van die sessies).
E-boek is ingesluit by die registrasie. R50 is die normale prys.
Na registrasie en betaling sal jou Vibrant Hearts handboek (e-boek kopie) skakel per email na jou gestuur word. As jy n hardekopie benodig, koop dit asb apart aan deur dit as n produk in jou mandjie by te voeg of laat druk die pdf e-boek uit vir jouself.
Vibrant Hearts aanbieding is weekliks op Dinsdae om 18h30 en sal via Zoom aangebied word. Eerste sessie begin 13 April. (Instruksies sal volg in die email na registrasie en betaling).
Tipe Aanbieding | In persoon by LCF, Aanlyn via Zoom |
---|
Ons sal graag wil hoor wat die impak was wat Vibrant Hearts op jou lewe gehad het. Deel dit met ons hier: