Die impak van jou 2018 kalender (Dec 2017 – original Jan 2015)
Lees voorbeeld: Bladsy 40-42 – Simplify
n Boodskap deur my gepreek in Januarie 2015 “the power of you calendar” – my laaste offisiele woord aan julle vir 2017 – die impag van jou 2018 kalender
Good book to read: Simplify – Bill Hybels
Psa 90:12 – Teach us to number our days, that we may gain a heart of wisdom.
To consider the shortness and miseries of this life, and the causes and consequences of what wewill be filling our days with;
Spr 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.
Die vers praat van die beginsel om die Here te ken in alles wat ons doen, want dan sal Hy ons help om die regte pad te loop.
Van die begin af wil ek vanoggend klem lê op die feit dat my en jou se vermoë om pro-aktief gedagte en aandag te gee aan ons daaglikse en weeklikse kalander vir 2018 net so n heilige oomblik kan wees as n aanbiddingsdiens in die kerk.
Want hoe my kalender lyk speel n reuse rol om te bepaal wie ek besig is om te word. (as man, pa, dissipel)
Wie of wat wil jy word?
Watter veranderinge sal jy graag wil waarneem in die seisoen van jou lewe?
Waarmee doen jy goed wat moet aangaan?
Waarmee sukkel jy? Wat moet verander in jou lewe?
Dan wil ek vir jou vra:
Waarmee gaan jy jou 2018 kalender vul?
Dinge gaan nie net vanself verander nie.
As jy volgens n kalender werk, hoe benader ons gewoonlik die inskrywings?
Meeste van ons hier se kalender is 100% aanvraag gedrewe. Wat bedoel ek daarmee? – Die lewe “verwag” sekere dinge van ons. Daar is dinge wat MOET gebeur.
Daar is dinge wat MOET En daar is daar dinge wat regtig SAAKMAAK in die lewe.
Wat is die dinge wat saakmaak??
Oom Sakkie se video
Oom Sakkie stuur my in die week n 4 min whatsapp video van iemand wat oor die volgende vers praat:
Mat 16:26 Want wat sal dit n mens baat as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal n mens gee as losprys vir sy siel?
Wat sal JY gee as losprys vir jou siel? Is daar iets?
“Hierdie ding” in ruil vir my siel??? Ek sal my siel verkoop vir die waarde van hierdie iets???
Ons spandeer te veel kosbare tyd op dit wat dringend is, maar nie belangrik is nie.
Die blokke op die kalender van 2018 is oop.
Waarmee gaan jy dit vul?
Hoeveel van die goed wat ons besig hou gaan regtig saakmaak aan die einde van alles?
Met hierdie vraag wat Jesus vra stel hy dit vir ons baie duidelik dat die Here meer waarde heg aan EEN siel as al die “dinge” van hierdie wêreld.
Wat is die dinge wat saakmaak?
Jou siel – meer waarde as al die dinge in die wêreld – vir HOM
Kyk om jou – kosbare / onskatbare waarde siele – in SY oë
Hoe belangrik dink julle is dit om PRO-AKTIEF na 2018 se kalender te kyk en biddend sy blokkies te vul met dit wat jou siel en die siele om jou gaan opbou en beinvloed tot die ewige lewe?
En nie net op die aanvraag wat die lewe ons kant toe gooi nie.
“Want wat sal dit n mens baat as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal n mens gee as losprys vir sy siel?”
Hoekom is n kalender inskrywing so n kragtige ding?.
Kalender inskrywing vereis jou tyd, en as dit in jou dagboek / outlook / cosi is, gaan daardie inskrywing heel moontlik jou tyd kry op daardie dag.
Vanoggend wil ek jou aanmoedig om nie net jou kalender te gebruik vir jou werkslewe nie.
Wie wil jy word?.
n uitverkoopte dissipel? n goddelike man en pa?
Jou kalender gaan inslrywings benodig om jou in daardie rigting te stuur.
Inskrywings wat dieselfde prioriteit gaan kry as werksvergaderings.
Het jy al jou 2018 kalender gekry (boek / kalender teen die muur of yskas)? Of elektronies?
(Friedel, ek wil nog glad nie aan 2018 dink nie – dis ok. Maar jy gaan binnekort moet begin (1 Jan is oppad). En wanneer jy begin, hoop ek jy onthou van vanoggend se boodskap.)
Hoe gaan jy “Connect” met die Here?
Pro 20:27 Your spirit is like a lamp to the LORD. He is able to see into your deepest parts.
Psa 18:28 LORD, you provide the flame for my lamp. You, God, turn the darkness around me into light.
2 Sam 22:29 LORD, You are my lamp…
Joh 1:4 In Him was life and this life was the light of men
(How bright do you want to shine?) – Candle, LED headlight, spotlight
What is your plan in 2018 to connect with God?
What is your plan to ignite the flame in your spirit and to keep it burning brightly?
Add it to your calendar
4-5 times a week: 4h30am – “Meeting with God”
Give it the same priority as the most important business meeting you will have in 2018.
2018 will have 52 Sundays in it.
4 will be Rest Sundays – no church
Maybe another 8 off – giving you 12 off Sundays – one a month.
Leaving us with 40 Sundays in 2015 – “Is the word ‘Church’ written on the Sunday blocks of your calendar?”
Moenie Sondag oggende ching-chong-cha speel om te bepaal of jy kerk toe gaan kom of nie.
If you want to hear more from God, be where his word is taught, regularly.
(Summary of the LCF Calendar events in 2018)
2 events om uit te lig (vroeg 2018 – nou reeds beplan):
Kruispaaie (23 Januarie – Info en registrasie)
Dissipelskap Retraite (2-4 Maart) – Kinderkerk kamp op dieselfde naweek
Take the LCF Calendar and fill your calendar blocks with entries that will take you closer to the answer of the question “Who do I want to become in the next season of my life?
ANDER LCF EVENTS (agter bladsy van LCF Tydskrif)
Hoe gaan jy “Connect” met jou gesin?
Waar moet jy weekliks “HUIS” inskrywings maak op jou kalender?
HUIS is n afspraak, nie n opening in jou dagboek nie.
Ek kan nie vanaand nie, ek het n afspraak.
Oefening? Af tye?
Slotsom
What are the words that must find its way onto your calendar in 2018?
Get yourself a year planner and prayerfully add entries to it that will help you to become the person that you want to become in the next season of your life. Make sure that you include enough regular energising items.