

Whatsapp video (voor boodskap) 4:47 – https://youtu.be/tmeTKYPNCiw
Jy het n stem van invloed. Weet jy dit? Glo jy dit?
Jy wonder dalk vanoggend hieroor.
Voor ek verder gaan met die argument, kom ons kyk na die betekenis van invloed:
Wat sou julle sê het hierdie 3 betekenisse in gemeen? (moet ek dit weer lees?)
FORMULE: stem van onvloed = invloed + stembande + woorde
Hoe gebruik jy dit?
(bybelse voorbeelde)
Spr 18:21 – Dood en lewe is in die mag van die tong en elkeen wat dit graag gebruik sal die vrug daarvan eet.
Ons kan nie preek oor stem van invloed sonder om hierdie te noem nie.
MAAR wat is die volgende vers…
Spr 18:22 – Wie n vrou gevind het, het iets goeds gevind en n welgevalle van die Here gekry.
Dood en lewe is in die mag van die tong… Wie n vrou gevind het het iets goeds gevind.
Rom 10:8-9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word, want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.
Daar is n konneksie tussen die woorde van ons mond en dit wat in ons hart aangaan en saam bepaal dit die vrug van ons lewe
Mat 12: 31-37 31Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie.32 En elkeen wat ’n woord spreek teen die Seun van die mens, dit sal hom vergewe word; maar elkeen wat spreek teen die Heilige Gees, dit sal hom nie vergewe word nie, in hierdie eeu nie en ook in die toekomende nie.
Die Bybel praat van n sonde wat nie vergewe gaan word nie – Dis n sonde wat met ons mond gepleeg word.
33 JULLE moet òf die boom goed maak en sy vrugte goed, òf julle moet die boom sleg maak en sy vrugte sleg; want aan die vrugte word die boom geken.34 Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond.35 Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie dinge te voorskyn, en die slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn.
Ons mond praat slegte dinge want iets in die hart is nie lekker nie.
36 Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag.37 Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word.
In Suid Afrika het ons vryheid van spraak om te sê wat ons wil, maar Mat 12:36 sê ons gaan rekenskap gee van elke ydele woord
In die laaste 3-4 weke het ons soveel opinies gehoor oor plaasmoorde en die politieke situasie in RSA.
Van die opinies was Joshua en Kaleb opinies, van die opinies was soortgelyk aan die 10 ander spioene.
Wat spreek ek en jy in hierdie tyd?
Wat glo jou hart in hierdie tyd? Hoe beinvloed dit jou stem van invloed?
Esther (the threat of a nation being wiped out)
As Mordecai told Esther when the Jews faced a terrible threat, “For if you remain completely silent at this time, relief and deliverance will arise for the Jews from another place, but you and your father’s house will perish. Yet who knows whether you have come to the kingdom for such a time as this?”
Hoe gebruik ons ons stem van invloed in hierdie?
Glo jy dat die Here so iets kan doen in ons land? Hoe kan ons ons stem van invloed gebruik?
(as daar tyd is – bloedneus storie met Ruan)
Ending the sermon…
Where bad words were spoken…
[vc_row][vc_column][vc_column_text]
[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons sal graag wil hoor wat die impak was wat Vibrant Hearts op jou lewe gehad het. Deel dit met ons hier:[/vc_column_text]
[vc_row][vc_column][vc_column_text]

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column]