

[vc_section][vc_row][vc_column width=”1/6″][/vc_column][vc_column width=”2/3″][vc_column_text]
Job 1:10 (NKJV)- Have you not made a hedge around him, his household, and around all that he has on every side. You have blessed the work of his hands, and his possessions have increased in the land.
Die boodskap vir my en jou:
Joh 10:10 – “Die dief kom om te steel, te slag en te verwoes” en daarom…
3 varkies storie – varkie met baksteen huis.
Ons praat vandag van n bonatuurlike heining van beskerming rondom on besittings MAAR:
Die ere plek van ons hart kan so maklik aan ons besittings behoort.
En Satan weet dit. Wat is die eerste aanklag of eerste strategie van satan in Job 1?
Na Job 1:10 – kom vers 11 “But now, stretch out your hand and touch all that he has, and surely he will curse You in your face”.
Wat gaan gebeur as ek (nie alles nie) iets verloor wat ek het / wat myne is?
Ons raak opgewonde oor bonatuurlike heinings van beskerming rondom Job se goeters…
(kan Job se lewe ons help om on eie heining te versterk?)
Job 1:1 –
Kom os fokus bietjie in op Job se lewe: Hoe n tipe mens was hy?
Job se getuienis oor homself: (God se getuienis oor Job is Job 1:1, daarom is daar gronde…)
Waarvan was Job “blameless” / “innocent of wrongdoing?
Geen wonder Job was so gerespekteerde persoon nie. Sy lewe het nie rondom hom en sy besittings gedraai nie.
Vers 22 Mag my bo-arm afgeskeur word van my skouer af
VRAAG: Kan julle sien hoekom God n heining van beskerming rondom Job se goeters geplaas het?
VRAAG: Begeer jy n heining rondom jou goeters?
Job het sonder wet of Bybel gelewe soos wat God wou gehad het hy moet lewe.
Die bybel sê nie dat Job sonder sonde was nie, maar dat Job baie ernstig was om te doen wat reg is voor God.
VRAAG: Kan julle sien hoekom God n heining van beskerming rondom Job se goeters geplaas het?
VRAAG: Begeer jy n heining rondom jou goeters?
Job 31:4 – God hou my paaie dop en tel elke tree wat ek het.
Job se goedhartigheid en omgee is gebore uit sy Godvresendheid.
VRAAG: Kan julle sien hoekom God n heining van beskerming rondom Job se goeters geplaas het?
VRAAG: Begeer jy n heining rondom jou goeters?
Agv Job se Godvresendheid het hy tot die uiterste gegaan om nie te sondig nie en versoeking te weerstaan.
Myne? God s’n en ek bestuur wat Syne is?
Wat gaan gebeur as ek (nie alles nie) iets verloor wat ek het / wat myne is?
Hoe het Job gereageer?
Job 2:3-4 Die Here vra vir die Satan “En my dienaar Job, het jy hom nou gesien? Sy gelyke kry jy nie op die aarde nie. Hy is vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad.”
God se beskrywing van Job was presies dieselfde nadat Job alles verloor het.
God was vir Job belangriker as al sy goeters.
Gen 12:12 – As God jou seën, wees tot seën.
Mat 6:33 – Soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al die ander dinge sal vir jou bygevoeg word.
http://dtjsoft.com/the-character-of-job/#note-99-6
http://home.dtjsoft.com/fear-god-for-nothing/
[vc_row][vc_column][vc_column_text]
[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons sal graag wil hoor wat die impak was wat Vibrant Hearts op jou lewe gehad het. Deel dit met ons hier:[/vc_column_text]
[vc_row][vc_column][vc_column_text]

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column]