Vergeet om te onthou (Geestelike Geheueverlies)
- For Israel hath forgotten his maker. (Hosea 8:14)
- After Gideon died…the children of Israel did not remember the Lord their God, who had delivered them from the hands of all their enemies on every side; (Judges 8:33-34)
- A voice was heard on the desolate heights, Weeping and supplications of the children of Israel.
For they have perverted their way; They have forgotten the Lord their God. (Jeremiah 3:21)
- My people have forgotten me days without number. (Jeremiah 2:32)
n Boodskap oor vergeet om Hom te vergeet, onthou om te onthou om Hom te onthou (jy is oud – tema)
Vraag (Kom ons toets julle vermoë om te onthou):
- Waaroor het laasweek se preek gegaan? (When you pray – faith)
- Die vorige week? (When you pray – Praying scripture)
- Die vorige week? (Persoonlike herlewing) – het julle bietjie vergeet?
- Wie onthou watter gedeelte jy Maandag hierdie week gelees het in jou stiltetyd?
Dis belangrik om te noem dat dit nie vir ons nodig is om alles te onthou nie, maar daar is sekere dinge wat belangrik is om te onthou, wat ons vergeet.
Die punt wat ek wil maak is dat ons vergeet dinge. Die mens vergeet (nie net preke en versies nie, maar iets oor alles).
Begrip van hoe die brein werk itv geheue
Om te verstaan hoekom ons vergeet, moet ons iets verstaan van ons eie liggaam:
Die geheue bank van jou brein bestaan uit 2 tipes geheue:
- Kort Termyn Geheue (KTG) – het beperkte kapasiteit (CAPPED)
- Lang Termyn Geheue (LTG) – het onbeperkte kapasiteit (UNCAPPED)
- Die proses van vergeet hang af van waar inligting gestoor is: In KTG of LTG

Hoekom vergeet ons inligting?
Wetenskaplikes dink daar is n paar redes:
- Herwin probleme / Retrieval Failure:
- Inligting is in jou brein gestoor, maar kan nie op die oomblik herroep word sonder n leidraad nie (bv – jy onthou nie die akteur wat in n fliek gespeel het nie, tot jy weer die voorskou van die fliek sien nie. Skielik onthou jy.
- Inligting verwerking / Ineffective Encoding:
- Die manier hoe jy die inligting verwerk het het veroorsaak dat inligting nooit vanaf jou KTG na LTG gegaan het nie. (bv – jy het nie opgelet in die klas nie, of jy was besig met ander gedagtes toe n vreemde persoon aan jou voorgestel is en kan nie hul naam onthou nie).
- Inmenging / Interference:
- Nuwe inligting meng in met ou inligting reeds gestoor in jou LTG. Wat jy reeds geleer het gaan verlore agv inmenging van nuwe inligting.
- Ou inligting in jou LTG meng in met nuwe inligting. Agv vorige gebeurtenisse in jou lewe, vind jy dit moeilik om nuwe inligting te verwerk en te stoor.
- Is julle nog met my? Toemaar, julle gaan dit in elk geval vergeet. LOL
- Vervaging / Decay Theory (Fading):
- Soos tyd aangaan vergeet jy wat jy geleer het.
- KTG – CAPPED – plek moet gemaak word vir nuwe inligting
- LTG – UNCAPPED – Wetenskaplikes glo info in LTG verdwyn nooit, maar die “memory trace” (of die pad) wat die brein vorm na daardie inligting, verdwyn oor tyd.
- (bv – n huis in die woud met n smal voetpaadjie daarheen. As die pad nie gereeld gebruik word nie, sal die pad oor tyd verdwyn, maar die huis sal steeds daar wees)
- Daar is nog n paar ander redes, maar die is al wat ek nou wil noem.
Deur te verstaan wat die wisselwerking is tussen KTG en LTG en hoekom ons dinge vergeet, kan ons help om beginsels te implementeer om beter te onthou.
Kort Termyn Geheue
Word ook jou “werkende geheue” genoem.
- Kan 5-9 items vir 30 sekondes lank hou sonder repetering / herhaling.
- Feite kom die heeltyd in en uit – dinge waaroor ek ding, waarmee ek op die oomblik besig is.
Inligting, ervaringe en belewenisse wat onthou moet word, moet sy pad vins vanaf KTG na LTG.
How are you remembering?
- Doing faith (Jam 1:23-25)
- M&M
M&M – (boodskap gepreek in 2013)
Wie kan onthou waarvoor die M&M staan in die boodskap? (Mediteer en Memoriseer)
- Wanneer iemand jou iets vertel (jy iets hoor) jy 10-20% kans staan om oor tyd dit te onthou.
- Wanneer jy iets lees, jy 20-30% kans het om oor tyd dit te onthou.
- Wanneer jy n studie maak van n onderwerp, jy n 40-60% kans het om oor tyd dit te onthou.
- Wanneer jy iets memoriseer, staan jy n 60-80% kans om dit te onthou.
- Wanneer jy oor en oor oor n onderwerp nadink, staan jy n 80-100% kans om dit te onthou.
Om te mediteer oor n onderwerp is om diep daaroor na te dink.
Psalm 77:11-12 – I will remember the deeds of the Lord; yes, I will remember Your wonders of old. I will ponder all Your work, and meditate on Your mighty deeds.
Jos 1:8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel.
Psa 1:1 -3 Gelukkig is die mens wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;
maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag.
En hy sal wees soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.
Mediteer = herkou – kry al die voedingswaarde uit dit wat jy eet.
Wanneer laas het jy moeite gedoen om enige vers te memoriseer?
What is the value of memorizing scripture?
- Memorising scripture makes meditation possible at times when you can’t be reading the Bible
- … and meditation is the pathway to deeper understanding.
- To meditate on the law of the Lord day and night… You need to have some of it in you.
- Memorising scripture strengthens our faith, because faith comes by hearing and hearing the Word of God.
- It also happens when I am hearing the Word in my head.
- Memorising scripture shapes the way that I view the world. It conforms my mind to GOD’S viewpoint.
- Memorising scripture makes God’s word more readily accessible in overcoming temptation the moment it comes knocking.
- Memorising scripture guards my mind from detecting error.
- … and the world is filled with error because the god of this world is a liar.
- Scripture is my sword – Memorising scripture helps me to hit the devil with a force that he cannot resist in protecting myself and my family.
- The devil is a million times stronger than you.
- And he hates you and your family and your marriage, and this church and God.
- You cannot afford to walk this world without a sword in you hand.
Om oor en oor die pad te bewandel na die plekke in jou brein waar Goddelike kennis en jou geestelike ervaringe lê, beteken dat die pad daarheen nie gaan verdwyn nie en dit bewapen jou vir die geveg wat voorlê.
“I will remember the deeds of the Lord; yes, I will remember Your wonders of old. I will ponder all Your work, and meditate on Your mighty deeds.”
Doen geloof, doen die woord – wees n dader…
Jak 1:23-25 – Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself. Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy gesig in ‘n spieël kyk: hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het. Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat ‘n mens vry maak, en hom daaraan hou en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen.
- Daar is baie dinge wat ons op kan ingaan rakende Jak 1:23-25 maar in vanoggend se konteks:
- Dit skep vir jou “onthou” geleenthede.
Jy wat n dader is van die woord kan maar terug gaan op jou lewe – daar is gebeurtenisse wat jy tot herinnering kan roep waar jy God se woord toegapas het en oorkom het.
Dis wat gebeur wanneer jy die Woord doen.
Om die woord te doen skep “onthou” geleenthede. Hoekom is dit belangrik om te “onthou”?
- Net soos Israel gaan on vorentoe in soortgelyke situasies kom?
- Deu 7:17 – As jy in jou hart dink: Hierdie nasies is meer as ek, hoe sou ek hulle verdrywe?
- Hoe? – hoe gaan ek dit maak? hoe gaan ons hier deurkom?
- Deu 7:18 – wees dan nie bevrees vir hulle nie; onthou wat die Here jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het.
Daai kere wat ek die Woord toegepas het, vasgestaan het en die Here deurgekom het – Onthou dit. Dis Hoe jy dit gaan maak.
Hoorders vergeet, daders onthou.
Lamentations 3:21-22 (Klaagliedere)
But this I call to mind, and therefore I have hope:
The steadfast love of the Lord never ceases; His mercies never come to an end;
Calling something to mind… Resulting in hope