Hoekom het so baie gelowiges so n vlak verhouding met die Here? Wat hou hulle terug om dieper vlakke van intimiteit met Hom te beleef?
Wie het al die gebed gebid: “Here, vermeerder my honger.”
Die gedagte wat ek wil laat vanoggend is dat ons (en nie die Here nie), ons hongerte na Hom bepaal.
Om die vlakke van hongerte in ons lewe te vermeerder, moet ons nie hieroor bid nie, maar moet ons eerder ons siel begin beskerm en oplet waarmee ons dit vul.
Proverbs 27:7
Terug na vroëer se lekker kos fotos: Die wat nie so honger raak nie het seker vanoggend genoeg gehad om te eet. Jy is nog versadig, so fotos van lekker kos maak jou nie so opgewonde nie.
Revelation 3:20
Ek staan by die deur en ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek inkom en saam met hom n feesmaal hou en hy saam met My.
Die mate wat ons siel vol is met die dinge van hierdie wêreld, bepaal hoe ons gaan reageer op Sy geklop
Niemand van ons verafsku die Here se teenwoordigheid nie, maar anders as n honger man wat kan inklim en eet van die feesmaal, peusel ons net daaran.
Ek glo ons almal soek na meer van die Here in ons lewe. Maar smag ons daarna? (soek vs smag)
Sakkie het dit so mooi gesê aan die groep vrywilligers wat ons LCF dien: “Moenie jou diens in die koninkryk verwar met jou tyd spandeer saam met God nie”.
Moenie dat jou besige Christelike lewe die plek inneem van gebedstyd en persoonlike studie van die woord nie.
Radio kansel storie – Hoe meer ek drink, hoe dorser word ek. (Ds Johan Els)
Wie van julle was al siek?
Net so is n teken van geestelike siekte wanneer jy “eetlus” verloor vir die dinge van God (Sy Woord en teenwoordigheid).
Dit moet n gevaarteken vir ons wees as ons vir lank kan aangaan met die lewe en heeltemal ok is daarmee om nooit die Woord te vat en te lees nie, nooit n begeerte het om stil te raak met die Here nie.
Of as ons geen gebedslewe het nie.
Dis n teken dat ons geestelike termometer se vlakke te laag is, is dit n teken van wanvoeding.
Psalm 107:9
The Lord satisfies the longing soul and fills the hungry soul with goodness.
“He humbled you and let you be hungry, and fed you with manna which you did not know, nor did your fathers know, that He might make you understand that man does not live by bread alone, but man lives by everything that proceeds out of the mouth of the LORD.
“Blessed are those who hunger and thirst for righteousness, for they shall be satisfied.
“If you hunger, I will address your hunger” We have a problem if we are not hungry.
Psalm 63:1-8 (a psalm of David)
“O God, you are my God, earnestly I seek you; my soul thirsts for you, my body longs for you, in a dry and weary land where there is no water. I have seen you in the sanctuary and beheld your power and your glory. Because your love is better than life, my lips will glorify you. I will praise you as long as I live, and in your name I will lift up my hands. My soul will be satisfied as with the richest of foods; with singing lips my mouth will praise you. On my bed I remember you; I think of you through the watches of the night. Because you are my help, I sing in the shadow of your wings. My soul clings to you; your right hand upholds me”
http://www.soulshepherding.org/2006/07/hungry-heart-scriptures/
Ons sal graag wil hoor wat die impak was wat Vibrant Hearts op jou lewe gehad het. Deel dit met ons hier: