Nagmaal – Vibrant Hearts

Nagmaal
Die woorde van Jesus – Volg My

Wie hier teenwoordig is n volgeling van Jesus?

Mat 9:9 EN toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ‘n man met die naam van Matthéüs by die tolhuis sit; en Hy sê vir hom: Volg My. En hy het opgestaan en Hom gevolg.

Joh 1:43 Die volgende dag wou Jesus na Galiléa vertrek; en Hy het Filippus gekry en vir hom gesê: Volg My.

Mat 4:19-20 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.

As joodse seuns, het hierdie manne nie nie die afsnypunt gemaak om deur n Rabbi gekies te word en onder die Rabbi oor die torah te leer nie.

En hier kom Rabbi Yeshua en hy kom kies hulle met die uitnodiging: Volg My

Dit was n eer en nie vir hulle moeilik om alles te los en die Rabbi te volg nie.

“Volg” en “My”

Ek is oortuig in my hart dat ons vind die “volg” as moeilik omdat die persoonlike openbaring van wie die “My” is, nie daar is nie.

Vir die eerste 12 was die Rabbi, waardig om alles voor op te offer vir die eer om Hom te volg.

Vandag nog kom dieselfde uitnodiging na my en jou.

Wie is Jesus vir my en jou?

Ons kom op kerstyd en dink aan n baba in n krip, Iemand vir wie ek n guns doen as ek n keuse maak om Hom te volg. Kom ons kyk wat sê die Bybel van Hom.

Wie is die “My” in Volg My? – om te bepaal hoekom dit belangrik is om ag te gee op die uitnodiging

Wat sê die Bybel van die “My” persoon in “Volg My”?

Eenvoudig Friedel, dis Jesus. Mooi so – wie is Jesus?

Kom ons kyk na wie Hy is, na titels wat Hom toegeskryf word. Hy is…..

Nie net die Seun van God nie, maar die geliefde Seun van God – Mat 3:17

Die Almagtige Een – Ope 1:8

Die Skepper van alles wat bestaan – Joh 1:3

Die Begin en die Einde – Ope 22:13 (voor die bestaan van alles wat ons ken, was Hy daar en aan die einde van die bestaan van alles wat ons ken, sal Hy weer daar wees)

Alle autoriteit in die hemel en op aarde, behoort aan Hom – Mat 28:18

Dis die Een wat aan woord is en my en jou uitnooi om Hom te volg.

Aan die einde van alles wanneer die kinders van God by Hom in die hemel gaan wees, gaan daar n bruilof wees. Jesus is die bruidegom van daardie fees – Mat 9:15

Eendag gaan elke persoon rekenskap doen van hulle lewe op aarde. Jesus Christus is die regter voor wie ons almal gaan staan – Rom 2:16 (dink jy Hy weet of ek en jy Hom volg of nie)?

Jesus Christus is ook dié Verlosser van die wereld. Net Hy kan ons red van die laaste oordeel en toorn – 1 Thes 1:10

Hy is Heilig – Hand 4:29-30

Jes 7:14 noem Hom Immanuel – God met ons.

Hy is die ongelooflike, onbeskryflike groot geskenk van God – 2 Kor 9:15

Hy is die Lam van God. Die laaste lam wat ooit vir sonde geslag hoef te word – of geslag was – Joh1:29

Die wereld het in sy bestaan baie konings en here en meesters gehad. Jesus Christus is die Koning van hulle almal en die Here bokant hulle almal. Hy is die koning van al die konings en die Here van al die here – Ope 17:14

In n donker wereld is Hy die lig – Joh 8:12

Die nuwe Jerusalem het geen son nie. Jesus Christus is die fisiese lig wat die nuwe Jerusalem verlig – Ope 21:23

Elke geloof in die wereld het die ondertoon van n Messias wat moet kom. Jesus Christus is dié Messias wat reeds gekom het en weer gaan terugkom- Joh 1:41

Hy het die dood oorwin deur op te staan uit die dood – 1 Kor 15:3-4

Ons hoor van kleins af: Jesus het opgestaan uit die dood. Soms dra dit amper geen krag meer nie.

Voor Jesus het ander ook uit die dood opgestaan, Jesus self het mense uit die dood laat opstaan.

Maar Hy was vir 3 dae onder die mag van die dood, daardie finaliteit. Hy is dood. Tot binne in daardie graf, agter n geslote klip deur, die dooie liggaam van Jesus self begin lewe en Jesus lewendig word omdat die mag van die dood Hom nie gevange kon hou nie en Jesus uit die outoriteit wat Hy is deur die dood breek en weer lewendig word.

Die dood kon hom nie in Sy mag hou nie.

Hy het die dood oorwin deur op te staan uit die dood en nie weer te sterf nie (al die ander wat opgestaan het, het erens weer gesterwe)

Dis die Een wat aan woord is en my en jou uitnooi om Hom te volg.

Hy is die opstanding en die lewe en elkeen wat na Hom toe kom word opgewek uit hul dooie geestelike kondisie en lewend gemaak – Joh 11:25

In terme van die weg na Abba Vader, lei alle paaie nie na Rome nie. Elke afgod in hierdie wereld is nie n pad na DIE GOD toe nie. Daar is slegs 1 weg en 1 deur na God die Vader toe en dit is Jesus. Die weg. Die deur – Joh 14:6 en Joh 10:9

Hoe nodig is kos vir ons liggaam? Broodnodig? Sonder kos sal ons sekerlik sterwe. Jesus is die lewende brood volgens Joh 6:51 – wie van hierdie brood eet sal vir ewig lewe. Sonder die brood wat lewe gee sal ons die ewige dood binnegaan.

LEES Openb 5:1-14

Niemand anders naastenby soos Hy nie. Hy is SO waardig dat die Bybel vir ons sê dat die klippe sal uitroep as die dissipels sou stilbly. Wat was die konteks waarin hierdie gesê is?:

Jesus kom op n donkie se rug Jerusalem in en sy volgelinge sê: “Geseend is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele. Van die Fariseers sê vir Jesus: Meester, maak u volgelinge stil. En Jesus sê vir hulle: Ek sê vir julle, As hulle stilbly, sal die klippe uitroep.

Die skepping is swanger met lofprysing. Hy is so waardig dat dit wat nie lewe het nie Sy lof sal besing as dit wat lewe het en geskape is om dit te doen sou ophou.

Jesus is veel meer as n persoonlike Verlosser en Saligmaker wat waardig is van my en jou se aanbidding. Jesus is die Verlosser van die heelal en is waardig van elke liewe menslike siel wat nog ooit geleef asook miljoene der miljoene engele het se ewige aanbidding.

Hy was Paulus se grootste skat – Paulus in Fil 3:7-8

Alhoewel ek hierdie menslike dinge (geleertheid en posisie) eers as ’n wins beskou het, beskou ek dit ter wille van Christus nou as ’n verlies. Ja, om Christus Jesus, my Here, te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ’n verlies beskou. Ter wille van Hom het ek alles as verlies afgeskryf. Ek beskou dit as gemors sodat ek Christus as wins kan verkry en een met Hom kan wees.

Dis waaroor vanoggend se boodskap gaan.

Beskou ek en jy ALLE ALLE dinge as n verlies sodat on Jesus as wins kan kry?

Hoekom hammer ek hierop? Een van die probleme wat die mens het met “Volg My” is dat ons nie weet wie die MY is nie. Dat ons die MY – Jesus – nie as ons grootste skat het nie.

Ons daaglikse strewe is die volg van ander / strewe na ander dinge en “Volg My” staan in die skaduwee van die dinge wat ons werklik navolg.

Mat 13:44-46 praat ook van die skat:

44 “God se koninkryk is soos ’n skat wat in ’n stuk grond weggesteek lê. Iemand kry dit daar, maar steek dit dadelik weer weg. Oorstelp van blydskap gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop daardie stuk grond.”

45 “God se koninkryk is ook soos ’n pêrelhandelaar op soek na mooi pêrels. 46As hy een baie kosbare pêrel raakloop, gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop daardie pêrel.”

Hierdie koninkryk is n byproduk van wedergeboorte in Joh3:3 uitgespel:

Wedergeboorte maak ons geestelik lewendig, kind van God, burger van n nuwe koninkryk.

Onder n nuwe heerskappy, n nuwe Koning.

Hierdie verse sê vir ons dat Jesus Christus en deel van God se koninkryk wees, oortref alle ander dinge in waarde – as kosbaarste kosbaarste skat.

Is ons bereid om te volg tot op die punt wat dit ons iets begin kos (ek praat nie van geld nie, maar dit kan ook geld wees).

Ek praat van die opoffering van dissipelskap – Wanneer Sy plan en my plan nie belyn nie.

Ons dink on kan n hartsoorgawe maak, maar dit gaan ons niks kos nie.

Terwyl die Bybel duidelik is dat ons ons wil en lewe prysgee vir Sy wil en die lewe wat Jesus gekom het om te gee.

“God se koninkryk is ook soos ’n pêrelhandelaar op soek na mooi pêrels. 46As hy een baie kosbare pêrel raakloop, gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop daardie pêrel.”

Betekenis van die VOLG  in “volg My”:

Om agter iemand aan te beweeg en te gaan waar hy / sy gaan.

As ek iemand volg is ek deel van dit wat daardie persoon doen.

Jy hou die persoon dop en jy gaan waar hulle gaan, jy doen wat hy / sy doen.

Om Jesus te volg het n koste, dit gaan ons iets kos. Wat sê die Bybel?

Daar is n nuwe evangelie in ons tyd:

Een van seen, voorspoed, geluk. Een van aftree met genoeg en “happily ever after”.

En bewaar God se heilige siel as dit nie so is nie.

Wys vir my 1 dissipel in die nuwe testament vir wie hierdie waar was?

Die koste om Jesus te volg – die “volg My” waarmee ek gekonfronteer word

kruis opneem, om hom te volg – slaan, haat – hand aan die ploeg slaan,

Mat 16:24 – Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg.

Luk 9:57-62 57Terwyl hulle op pad was, sê iemand vir Hom: “Ek sal U volg waar U ook al gaan.” 58Toe sê Jesus virhom: “Jakkalse het gate en voëls het neste, maar die Seun van die mens het nie eens ‘n rusplek vir sy kop nie.” 59Aan ‘n ander een sê Hy: “Volg My.” Maar hy antwoord: “Here, laat my toe om eers terug te gaan om my pa te begrawe.” 60Toe sê Jesus vir hom: “Laat die dooies hulle eie dooies begrawe, maar gaan verkondig jy die koninkryk van God.” 61Nog een het gesê: “Ek sal U volg, Here, maar laat my toe om eers my familie by die huis te gaan groet.” 62Toe sê Jesus: “Iemand wat die hand aan die ploeg slaan en aanhou omkyk na wat agter is, is nie geskik vir die koninkryk van God nie.”

Dit wat uitstaan van vanoggend is: GROOTSTE SKAT. – anders gaan die opoffering te groot wees.

Die ryk jong man – Mar 10:17-22 (NLV):

Toe Jesus weer op pad was, hardloop iemand Hom tegemoet, val voor Hom op sy knieë en vra Hom: “Goeie leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?”18“Waarom noem jy My goed?” het Jesus hom gevra. “Net God is werklik goed. 19Maar wat jou vraag betref – jy ken die gebooie: ‘Jy mag nie moord pleeg nie; jy mag nie egbreuk pleeg nie; jy mag nie steel nie; jy mag nie vals getuienis gee nie; jy mag niemand benadeel nie; respekteer jou pa en ma.’”20“Leermeester,” was sy reaksie, “ek het al hierdie gebooie van my kinderdae af nagekom.”21Jesus het hom aandagtig aangekyk en liefgekry. “Jy kom net een iets kort,” het Hy vir hom gesê. “Gaan verkoop alles wat jy het en gee die geld vir die armes. Dan sal jy ’n skat in die hemel hê. Kom dan en word my volgeling (kom terug en volg my).”22Hy was heeltemal verslae en het ontsteld weggegaan, want hy het baie besittings gehad.

Kom ons wees nie so vinnig om die ryk jong man te oordeel nie. Wat as Jesus jou hierdie toegesê het.

Jesus het geweet wat die man se skat was. Net so weet Hy wat myne en joune is.

Friedel, gaan raak ontslae van jou skat, kom dan en volg My en jy sal n skat in die hemel hê.

Sou ek dalk verslae en hartseer wegstap?

Dis nie onskriftuurlik dat God ons soms toets om te kyk waar ons hart en skat is nie.

Friedel, wat sê jy? Moet ons almal alles verkoop en vir die armes gee om Jesus te kan volg?

As Jesus soos ons n 24/7 skedule gehad het

As Jesus more oggend sou opstaan en aan die dag dink, wat sou Sy missie vir die dag gewees het?

Redding? Koninkryk van God? Herstel van verhouding met Abba?

Mense wat nie in Sy koninkryk is nie, te kry om deur die Deur in te beweeg.

Hoe naby / hoe ver is my en jou se missie aan hierdie een?

Kan Mat 6:33 beginsel in ons elke dag se lewe ons fondasie wees? (Soek eers – die grootste skat)

Dae in ons lewe wat ons nie net bymekaar maak nie, maar lewe om Abba Vader se naam bekend te maak.

Ongetwyfeld, as Jesus more oggend sou opstaan, sou dit Sy missie wees.

Ek het more n belangrike vergadering wat nuwe deure vir ons sal oopmaak (wonderlik, is dit al?), ek het die week n begroting om in te sit, ek maak klaar by my maatskappy na 10 jaar en begin by n nuwe een, ons begin n nuwe kantoor in die Kaap

NEEEEE, dis nie my skat nie.

Is ons besig om Hom te volg?

Wat is die koste om Jesus te volg?

Wat is die koste om Hom nie te volg nie?

Doping met die Heilige Gees Deel 2
Doping met die Heilige Gees (Deel 2)

Opsomming van laasweek belangrike punte: – Wat was die hoofdoel van Jesus se koms?

Jesus Christus het aarde toe gekom om aan die kruis te sterf en mense van sondemag te verlos – dis ons aanneming tot kindskap.

Jesus Christus is die Een wat ons sou doop met die Heilige Gees en met vuur – vir ons roeping.

Die 2 boodskappe is die kern van die evangelie (profesieë uit OT).

Maar anders as in Handelinge, is die redding van die kruis en waterdoop waar meeste gelowiges stop, en die dunamis bekragtigende doping met die Heilige Gees bly n onbekende.

Ek het laasweek se boodskap afgesluit met n skrif en n vraag:

LUKAS 11:11-13 ‘“As julle sondige mense dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die Heilige Gees gee vir hulle wat Hom vra.”’

As ons almal die volheid van Heilige Gees kry tydens wedergeboorte, hoekom moet ons die Vader vra vir die Heilige Gees?

DEEL 2 (begin):

Ek wil verduidelik in die vorm van 3 doop tipes waar Heilige Gees n rol speel:

Hand 2:38 – Bekeer –> Laat jou doop –> Jy sal die gawe van HG ontvang

3 doop tipes: HG doop ons in Jesus –> Dissipel doop ons in water –> Jesus doop ons met die HG

Dit kan op dieselfde dag gebeur – maar aparte gebeurtenisse.

1. Die Heilige Gees doop ons in Jesus

(ontvang ek die Heilige Gees met wedergeboorte?)

Om eerlik te wees, jy kan nie eers wedergebore raak sonder Heilige Gees nie

1 Kor 12:13 “Want ons is almal ook deur een Gees gedoop tot een liggaam (van Jesus)…”.

Heilige Gees Bring my na Jesus toe

Hand 2:37 – “toe hulle dit hoor, was hulle diep in hulle harte getref…”

Dit was Heb 4:12 “Die woord van God is lewend en kragtig en skerper as n tweesnydende swaard … en is n beoordeelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.”

Efe 6:17 – die swaard van die GEES is die woord van God.

Ons harte word diep getref want dis Heilige Gees wat die swaard van die woord gebruik om ons harte te sny en ons te lei tot bekering.

Joh 16:8 – Heilige Gees oortuig die wereld van sonde, geregtigheid en oordeel.

Heilige Gees begin aktief raak in die lewe van n gelowige met wedergeboorte.

Agv wedergebore, gaan jy begin agterkom en leer hoe HG met jou werk – geestelik lewend gemaak

1.1 Gou terug by die skepping van Adam

Gen 2:7 – En die Here God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van lewe geblaas. So het dan die mens n lewende siel geword.

Vader blaas en die mens kry lewe + mens verloor iets met sondeval + jy sal sekerlik sterwe

1.2 Die opstanding: Jesus (die 2e Adam) verskyn aan die 11 dissipels

Joh 20:19-22 (die aand van opstandingsdag – deure is gesluit en dissipels is bymekaar).

Jesus in hulle midde en sê: “Vrede vir julle”. “Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle ook”.

Joh 20:22 – “Nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: ‘Ontvang die Heilige Gees’.”

Wat is hierdie: “blaas” en “ontvang die Heilige Gees”?

Die voorhangsel van allerheiligste skeur toe Jesus sterf. 3 dae later blaas Hy…

In die tuin van Eden het die Vader geblaas en Adam het n lewende siel geword.

God die Seun kom blaas die keer en met die woorde: ontvang die Heilige Gees – die herstel wat verlore geraak het tydens die sondeval.

Die lewend maak vanuit ons sondige dooie kondisie – regenerasie – ons wedergeboorte.

Deur die Heilige Gees se invloed en dan gereed vir die Heilige Gees se invloed .

Van die dag af begin ons transformasie –

Ons word n nuwe mens.

Die Gal 5 vrugte van die Gees ontwikkel in ons lewe – HG werking produseer hierdie vrug.

Die Woord van God raak vir ons lewendig – ALLES AGV WEDERGEBOORTE + HG werking

Heilige Gees doop my in Jesus.

MAAR: Tog sê Jesus vir hierdie selfde dissipels in Luk 24:49 – bly in Jerusalem en wag vir die belofte van die Vader – tot julle toegerus is met krag uit die hoogte.

“Nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: ‘Ontvang die Heilige Gees.”

Die belofte van die Vader omdat: Ou Testament Profesieë oor die Heilige Gees

Heilige Gees is geen vreemde onderwerp in die OT nie.

Maar dis nie die fokus van my boodskap vanoggend nie. Ek wil spesifiek net kyk na beloftes in OT oor die komende uitstorting van die HG

Joel 2:28-29 En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.

Ese 36:27 En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.

Jer 31:31-33 Daar kom ‘n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda ‘n nuwe verbond sal sluit. Dit sal nie wees soos die verbond wat Ek met hulle voorvaders gesluit het toe Ek hulle aan die hand gevat en uit Egipte laat trek het nie. Hulle het daardie verbond wat Ek met hulle gesluit het, verbreek al was Ek getrou aan hulle, sê die Here. Dit is die verbond wat Ek in die toekoms met Israel sal sluit, sê die Here: Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees. (alles agv die komende, inwonende HG)

Jesus verwys na “wag op die belofte van die Vader” want Heilige Gees se koms op n ander manier as in OT was op die Vader se hart vir Sy kinders.

Die wat, wanneer en hoe?: Protestant, Pinkster en Charismaties (rakende doop met HG)

2020 Christenskap vs Handelinge era Christenskap: HG in die kern van die lewe van gelowige, die sleutel tot oorwinning oor sonde, siekte en die bose.

Katolieke: Iets wat oor tyd verander het. Daar is n algemene siening vandag onder Katolieke dat jy die doping van die Gees ontvang as jy as baba gedoop word en dan met “confirmation” n nuwe vars invulling (soortgelyk met dit wat ons Traditionele agtergrond ons gee in die kinderdoop en belydenis van geloof aflê).

Protestante en Hervormers:  teologie sê dat ons die Heilige Gees doping ontvang tydens die regenerasie van ons gees, wanneer ons tot geloof in Jesus kom.

Pinkster: Azuza straat herlewing met die draai van die vorige eeu het die geboorte gesien van die pinkster en daarna die charismatiese beweging. Die uitkyk bestaan dat die doping met die Heilige Gees n bekragtigende gebeurtenis is vir n gelowige, en iets wat volg op wedergeboorte. Dus 2 aparte gebeurtenisse. Hulle glo dat die doping met die Heilige Gees n deurgang is na n groter mate van die operering van die gawes van die HG in n gelowige se lewe.

klein doop se impak – verminder die bonatuurlike gebeurtenis: Bv Cornelius en sy gesin

In die woorde van Jesus

Tradisionele Chistelike Teologie laat maklik by ons die gedagte dat ons nie in ons persoonlike dissipelskap reis Jesus kan naboots nie:

Hy is God (en ons nie) en daarom het Hy soveel wonders verrig.

As ons sou poog om in dieselfde krag as Hy te bedien, is dit godslasterlik want ons poog om God te wees.

Ons moet bly by redding, heiligmaking, prediking van die woord, gebed en volharding in swaarkry.

Wat sê Jesus:

Luk 6:40 n Leerling is nie bo sy meester nie; maar elkeen wat volleerd is, sal soos sy meester wees.

Joh 17:18 – Soos die Vader my gestuur het, so stuur ek julle

Joh 13:15 Ek het vir julle ’n voorbeeld gestel, en soos Ek vir julle gedoen het, moet julle ook doen.

Gaan en doen soos Ek gedoen het.

Die uitstuur van Jesus se dissipels:

Mat 10, Mark 3 en Luk 6 – Die dissipels ontvang die opdrag om die koninkryk van God te verkondig, bose geeste uit te dryf en elke vorm van siekte te genees.

Die doping met die Heilige Gees was die bekragtigende gebeurtenis om hulle te help om hierdie opdrag suksesvol uit te voer.

Tot die trompette gaan blaas en Jesus die era van die oes gaan eindig met Sy koms, is hierdie selfde mandaat op elke gelowige.

Maar gelowiges “settle for less” – en kry nie oorwinning oor sonde nie want daar is geen vuur / krag van die Gees in hulle lewe nie.

Gedeeltelik agv dogma.

Gedeeltelik agv die feit dat ulle versadig is met die wêreld en nie honger en dors vir meer van God se teenwoordigheid en krag in hulle lewe nie.

Die doel van die reeks

En die doel van hierdie reeks is om dogmaties dinge reg te stel sodat die waarheid vry kan maak.

Dat die doel van die kruis vergifnis inhou en herstel van verhouding… MAAR OOK

Die Heilige Gees bekragtiging as doel.

Om ons te laat begeer en vra vir meer.

Sodat ons kan oorwin oor duisternis deur n evangelie van krag uit te leef.

Ek sluit af

LUKAS 11:11-13 ‘“Julle vaders – as julle kinders vir ’n vis vra, gee julle dan vir hulle ’n slang? Of as hulle ’n eier vra, gee julle dan vir hulle ’n skerpioen? Natuurlik nie! As julle sondige mense dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die Heilige Gees gee vir hulle wat Hom vra.” ‘

As ons almal die Heilige Gees kry tydens wedergeboorte, hoekom moet ons die Vader vra vir die Heilige Gees?

Meer daaroor volgende week

Doping met die Heilige Gees Deel 1
Doping met die Heilige Gees – Deel 1 (fondasie lê)

Vanoggend se tema agv: Onlangs was Pinkster, ons reis deur Frank Damazio se boek Miracles en ook die hulp van Heilige Gees in die lig van ons laaste paar preek temas.

Aan die kern van al hierdie onderwerpe, is die bemagtigende Heilig Gees.

Die wat, wanneer en hoe rakende “Doop met die Heilige Gees” het n ander antwoord afhangend van of jy n ortodokse, protestante, katolieke of charismatiese gelowige is.

Waar staan ons as LCF? – volgende week meer detail, vandag bietjie fondasie lê

ONS BEGIN VANOGGEND: Moses en Israel by berg Sinai

Eks 19:9 – “Die volk sal My kan hoor wanneer Ek met jou praat…”

Eks 20:19 – “Praat jy liewer met ons, en ons sal luister. Moet tog nie dat God met ons praat nie, want dan sal ons sterf.”

En vir generasies vervul die priesterlike amp n rol om die stem van God vir die volk te wees, maar ons sal later in die boodskap sien dat Vader eintlik ander planne gehad het.

Jesus het gekom, en daarna is die Heilige Gees uitgestort sodat daar persoonlike intimiteit kan wees.

As God se stem na jou toe kom slegs deur jou kerk, jou dominee, jou pastoor, jou bishop, jou priester – sit jy nog vas in n ou verbond mentaliteit en is jy dalk met die 2e beste tevrede.

En ek hoop om jou aan te steek na n soeke vir meer – om direk by Hom te ontvang.

Hoekom het Jesus aarde toe gekom?

Dis nie moeilik nie:

Om op die kruis te kom sterf vir die sonde van die wêreld.

Om verlore / sondaar mense te red.

Hoe is Jsus bekend gestel vroeg in die evangelies?:–>

Joh 1:29 “… Kyk daar is die Lam van God wat die sonde van die wereld wegneem.”

Luk 19:10 “Die seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore is”

So 100% reg – en ons het skriftuurlike bewyse. Maar dis nie al hoekom Jesus gekom het nie.

Daar is dalk baie redes, maar 1 staan uit – as gelykstaande met die rede van die kruis.

Jesus is OOK in die evangelies soos volg voorgestel:

Mat 3:11 – “Hy wat na my kom… Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop…”

Jesus Christus het gekom om die weg te maak vir mense om met die Heilige Gees gevul te word.

Paasfees, paasfees, paasfees – die hoogtepunt.

Dis reg, maar hieraan gelyk – Pinkster, pinkster, pinkster – Die teenwoordigheid en krag van God in jou en my.

Dat dit saam met die kruis, die kernboodskap van die hele skrif is.

(kom ek staaf my punt uit die skrifte)

Die belofte van die Vader

In Luk 11:13 (die Vader sal die Heilge Gees gee vir die wat vra) en Luk 24:49 (bly in Jerusalem en wag vir die belofte van die Vader).

Jesus het baie oor die Heilige Gees gepraat. Hoekoem nie: “Wag vir dit wat ek julle belowe het nie”. Maar eerder: “Die belofte van die Vader”.

Ek glo dis omdat Jesus Sy dissipels se aandag wou vestig op dit wat lank reeds belowe is en dat dit nie iets nuut is wat Hy as Jesus oor kom gesels het nie. (lankal die hart van die Vader)

Ou Testament Profesieë oor die Kruisdood Messias

Psa 22 (meeste van die psalm) – vers 2 – “my God, my God, waarom het U my verlaat?”

Sag 12:10 – … hulle sal na hom kyk wie hulle doodgesteek het en hulle sal oor hom treur soos n mens treur oor n enigste kind…”

Jesaja 53 – hy is vir ons sondes deurboor, sy wonde het vir ons genesing gebring.

(enkele baie duidelike profesieë oor die Messias in verwysing na Sy kruisdood spesifiek)

Die belofte van die Vader omdat: Ou Testament Profesieë oor die Heilige Gees

Heilige Gees is geen vreemde onderwerp in die OT nie.

Maar dis nie die fokus van my boodskap vanoggend nie. Ek wil spesifiek net kyk na beloftes in OT oor die komende uitstorting van die HG

Joel 2:28-29 En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.

Ese 36:27 En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.

Jer 31:31-33 Daar kom ‘n tyd, sê die Here, dat Ek met Israel en Juda ‘n nuwe verbond sal sluit. Dit sal nie wees soos die verbond wat Ek met hulle voorvaders gesluit het toe Ek hulle aan die hand gevat en uit Egipte laat trek het nie. Hulle het daardie verbond wat Ek met hulle gesluit het, verbreek al was Ek getrou aan hulle, sê die Here. Dit is die verbond wat Ek in die toekoms met Israel sal sluit, sê die Here: Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê. Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees. (alles agv die komende, inwonende HG)

Jesus verwys na “wag op die belofte van die Vader” want Heilige Gees se koms op n ander manier as in OT was op die Vader se hart vir Sy kinders.

“wag op die belofte van die Vader”